Om die Woord
Om die WoordOm die WoordOm die Woord
Om die Woord
Om die WoordOm die WoordOm die Woord
More
God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.
God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.
Jou tuiste vir Bybelse teologie
Sluit aan
Leer meer
God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.
God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.God gesentreerd. Woord gefundeerd. Christen-wees gefokus.
Jou tuiste vir Bybelse teologie
Sluit aan
Leer meer
Kom in ontmoeting met God se Woord by Om die Woord
Ons doel
Ons doel is om God se Woord op die volgende wyse te verkondig: Gereformeerd, eties, bemoedigend, verdedigend en prakties.
Ons wil 'n platform skep waar ons die evangelie kan deel in Afrikaans en sodoende God se Kerk genoegsaam kan toerus vir hul alledaagse lewe.
Aanlyn artikels
Aflaaibare Artikels
Druk die knoppie en laai die artikel(s) van jou keuse af
Knoppie
Ontmoet die span
Schalk Buys
Ek en Inge het in 2024 getrou. Ek het in 2024 GK Molteno-en-Queenstown onder toesig van Ds. Gerrit Kruger bedien vir my finale jaar prakties. Ons bedien tans GK Queenstown terwyl ons wag vir my beroepbaarstelling. 
Ek stel belang in apologetiek, sendingwetenskap en die praktiese toepassing van teologie op ons lewens en is gretig om dit ook te kan deel en van toepassing te maak op Om die 
Show More
Alistair van Heerden
Ek en Indica, het getrou in 2023. In 2024 het ons die gemeentes GK Oranjerivier-en-Philipstown onder leiding van Ds. Ronald Bain bedien vir my finale jaar praktiese. Ons woon tans in Hartbeespoort waar ons werksaam is in verskeie gemeentes en projekte tot dat ek DV Septermber aanmeld vir beroepbaarstelling. 
Ek sien uit na die grondige teologiese gesprekke van Om die Woord asook
Show More
Theuns de Bruyn
Ek en Mariëtte is in Junie 2024 getroud. Ons was in 2024 werksaam in die Gereformeerde kerk Waterkloofrand, waar ek my praktiese jaar voltooi het.
Tans woon ons in Hendrina, waar ek in Januarie 2025 as predikant bevestig is. Ons bedien die Gereformeerde kerke Hendrina en Carolina. 
Ek sien baie uit om op hierdie platform nuwe en ou dinge uit die skat van die koninkryk na vore te bring
Show More
Roy Aslett
Hallo ek is Roy. Ek is tans nog besig met my studies aan die GKSA om wel n predikant te word. Ek is mal oor die Psalms nie net omdat dit digkuns is nie maar omdat mens dit kan gebruik om die evangelie te verkondig ook. My passie is evangeliseering en apologetiek juis omdat ek uit in n kerk groot geword het wat nie meer Skrif getrou is nie.
Ek sien uit om deel te wees van Om die Woord juis
Show More
Pieter Deysel
Ek is Pieter Deysel. Ek is tans besig om my laaste preke af te handel en hoop om later die jaar beroepbaar te wees vir predikant in die GKSA. Ek het die grootste deel van my lewe in Pretoria gebly, dit is ook waar ek tans bly. Ek sien baie uit na die reeks wat deur die Kategismus gaan werk. Die Kategismus is ‘n skat en dit sal wonderlik wees om te wys hoe ons dit vandag prakties kan t
Show More
Frikkie Deysel
Ek is die predikant van GK Venterstad. Ek en my vrou, Germari, bedien ook ander gemeentes in die klassis. Verskeie projekte in en om Venterstad word vanuit die gemeentes bedryf.
Ek het 'n groot liefde vir bediening oor klas-en kultuurgrense, apologetiese evangelisasie en onderrig aan tieners en jong volwassenes. My hoof doelwit is om mense op te voed en evangeliseer sodat geloof gekwe
Show More
Videos
Potgooie
Die regte gebruik van al die goeie gawes wat ons ontvang het, is dus die vrye en vrygewige deel daarvan met ander
Johannes Calvyn
Kontak ons
Vrae of kommentaar
Stuur vir ons 'n boodskap of vra gerus 'n vraag op hierdie platvorm. 
Ons sal so spoedig moontlik terug kom na jou.
Kontak ons op WhatsApp
Om die Woord
Suid-Afrika
omdiewoordpotgooi@gmail.com
Sosiale media
Om die Woord
Copyright © 2025 Om die Woord - All Rights Reserved.
Powered by
This website uses cookies.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.
Accept